Namibië moet ‘n Bouraad hê vir plaaslike tendersJanuary 10, 2025

Die Konstruksie Industrie-federasie bepleit vir ‘n Bouraad om te verseker dat plaaslike maatskappye ook voorkeur kan kry met projekte. Op die oomblik word die sektor gedomineer deur veral Chinese konstruksie firmas wat die federasie sê ekonomiese onafhanklikheid bedreig. Kosmos 94.1 Nuus het met Bärbel Kirchner, die uitvoerende hoof van die federasie gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *