Risiko’s in verband met asemhalingsiektes

Terwyl die gesondheidsministerie gesê het dat China se asemhalingsiektes nie plaaslik kommer wek nie, berei hy steeds voor om gereed te wees sou daar ‘n probleem kom. Kosmos 94.1 Nuus het met die lynministerie se woordvoerder Walters Kamaya gesels oor risiko’s.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *