Hoogseisoen vir passasierskepe op WalvisDecember 17, 2024
Namport sê dis hoogseisoen vir passasierskepe en ses sal tussen 20 Desember en 29 Januarie in Walvisbaai aankom. Die maatskappy het uiters hard gewerk om homself as ‘n bestemming te posisioneer en dit is nie net tot voordeel van Namport self nie maar ook die kus se ekonomie. Cliff Shikwambi, Namport-woordvoerder het meer.