Niks vreemds oor vergadering oor Daan Viljoen nie

Die omgewingsministerie is tans besig met ‘n bestuursplan vir Daan Viljoen Nasionale Park sowel as Gross Barmen. Verskeie vergaderings word gehou met rolspelers en belanghebbendes. Daar is gerugte wat die rondes doen dat die park dalk uitgesit sal word as hervesitigingsplaas maar, die uitvoerende direkteur in die ministerie Teofilus Nghitila sê dit is onwaar. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.