Motorsport helde en heldinne vereerMay 20, 2024
Die jaarlike motorsport toekenningseremonie is Saterdagaand in die hoofstad gehou. Die glansgeleentheid is deur die Windhoek Motorklub en die Motorsport-federasie aangebied. Francois Lottering was daar.