Paul Oosthuizen is reg vir Namibië v Frankryk

Die bekende Paul Oosthuizen en sy vrou Hazel is op pad Marseille toe om die wedstryd tussen Namibië en Frankryk te kyk. Dit is ‘n grote vir die Welwitschias. Die wedstryd skop om nege-uur af. Oosthuizen het eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.