Die inylnhokkie Afrikabeker skop Vrydag af op Swakopmund
Die Afrikabeker-toernooi skop Vrydag by die MTC Dome in Swakopmund af. Tydens die toernooi van nege dae sal meer as 60 wedstryde gespeel word deur 29 spanne met hokkiespelers van 14 verskillende lande. Die voorsitter van die Afrikabeker-toernooi, Dave Hammond het sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.