Akkerbouraad gesels oor stygende groentepryse, hier en elders

Groente word duurder in Namibië en wêreldwyd as gevolg van kommer oor klimaatsverandering en voorspelde laer aanbod-vlakke, aangesien oes-opbrengste en oeste negatief beïnvloed word. Wêreldwyd word boere aangeraai om minder gewasse te plant ter voorbereiding van El Nino. Volgens Simonis Storm is kool, uie, broccoli en blomkool, beet en sitrusvrugte die top-vyf drywers van voedsel-inflasie vir Julie. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoofbestuurder van die Akkerbouraad, Gilbert Mulonda gepraat …