Jenny’s Place sluit sy deure einde September
Die bekende kunswinkel in Windhoek, Jenny’s Place, het aangekondig dat dit sy deure einde September sal toemaak. Met die sluiting van die winkel sal ‘n groot uitverkoping plaasvind. Die eienaar van die winkel het, Marlene de Wet, het die hartseer nuus met Kosmos 94.1 Nuus gedeel..