Britse regering kondig pakkette aan vir onwettige Namibiërs om huis toe te kom
Die Britse regering het ‘n hulppakket vir Namibiese burgers wat onwettig in die Verenigde Koninkryk woon, aangekondig. Daar is moontlik befondsing van 68 000 Namibiese dollar wat vir die mense aangekondig is, om te help met herintegrasie, sowel as ten volle betaalde vlugte. Die woordvoerder van die ministerie van internasionale betrekkinge, Penda Naanda, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.