BoN-goewerneur gee redes vir die verhoging van die repokoers

Die Bank van Namibië het die repokoers met 25 basispunte opgestoot vanaf 7 persent tot 7,25 persent. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het pas die aankondiging gemaak. Hy deel die redes vir die besluit.