Ramaphosa moet LGBT-behandeling deur die Grondwet, hersien

Menseregte-organisasies wil hê President Cyril Ramaphosa moet die manier hersien waarop die Suid-Afrikaanse Grondwet die LGBT-gemeenskap hanteer. Die gemeenskap is van mening die Parlement se vertraging met die aanvaarding van die wetsontwerp op haatmisdade dui aan daar is ‘n gebrek aan dringendheid in verband met hierdie sake. Die mededirekteur van Iranti Action, Nolwazi Tusini, beklemtoon ook die gemeenskap ly omdat dinge geweier word, soos toegang tot geslagsbevestigende gesondheidsorg en identiteitsdokumente: