IPC eis deursigtigheid na N$2m se reistoelaeJune 23, 2025
Namibiese amptenare se reistoelaes is weer onder skoot. Omgewingsminister Indileni Daniel het belowe om ondersoek in te stel na lede van die Namibiese Toerismeraad wat 2 miljoen Namibiese dollar in net vyf maande geëis het, ondanks swak instandhouding van kampe soos Namutoni. Sy het gereageer op ‘n vraag van die IPC-parlementslid Rodrick Likando oor die waardetoevoeging van sulke eise. Kosmos 94.1 Nuus het met Likando, ook die IPC se skaduminister van toerisme, oor die kwessie gepraat: