SA se herroeping van Covid-aanpassings as gevolg van politieke drukJanuary 2, 2022

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging sê die terugtrekking van die Covid-19-riglyne is belaglik. Dit volg nadat die buurland se gesondheidsdepartement sy riglyne met betrekking tot kontak-nasporing, kwarantyn-vereistes en isolasie-maatreëls herroep het. Die voorsitter van Sama, Angelique Coetzee, sê sy glo daar was politieke druk op die departement om terug te keer na die vorige riglyne:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *