Zuma se seun sê hof was roekeloos in sy pa se saakDecember 17, 2021

Oudpresident Jacob Zuma se seun Edward het die Hooggeregshof se besluit om sy pa se mediese parool tersyde te stel as roekeloos bestempel. Volgens die uitspraak moet Zuma teruggaan tronk toe en die res van sy vonnis van 15 maande uitdien. Zuma se regspan gaan teen die herroeping van die parool appelleer. Edward glo die besluit is gewaagd en sal sake net vererger:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *