Ombud sê oor sy fokus vir 2022December 16, 2021
Namibië het groot uitdagings op maatskaplike vlak en in Oktober vanjaar, is Basilius Dyakugha as die nuwe ombudsman aangestel. Dyakugha sê die omgewing en gemarginaliseer gemeenskappe lê hom na aan die hart en sal sy fokus in 2022 wees.