Werk versigtig met jou geld op Black FridayNovember 24, 2021
Met Black Friday om die draai, is dit belangrik vir verbruikers om versigtig te wees en self-dissipline oor geld uit te oefen. Die gebrek aan finansiële dissipline tydens Black Friday kan maklik in hierdie onsekere tye tot finansiële ellendes ly. Elzita Beukes, FNB se kommunikasiebestuurder, gee wenke…