Wêreldbank-lening: Versigtig vir plunderyJune 26, 2025

Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die Wêreldbank se onlangse goedkeuring van ʼn lening van 27 miljard Suid-Afrikaanse rand, maar waarsku teen die moontlikheid van plundery. Die lening is bedoel vir langverwagte strukturele hervormings aan die land se infrastruktuur. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê Nasionale Tesourie moet ʼn multidissiplinêre span aanstel om seker te maak geen plundery van staatsfondse vind plaas nie: