Geweld teen kinders op kommerwekkende vlakkeJune 26, 2025

Die Verenigde Nasies sê geweld teen kinders in situasies van gewapende konflik het in 2024 ongekende vlakke bereik. Die jongste verslag oor Kinders en Gewapende Konflik het 41 370 ernstige oortredings teen kinders bevestig waarvan 36 221 in 2024 gepleeg is. Die sekretaris-generaal se spesiale verteenwoordiger vir kinders en gewapende konflik, Virginia Gamba, sê baie oortredings vind plaas in tye van konflik, maar ernstige skendings gebeur selfs daarna: