Vragvervoer toon plaaslik ‘n herlewingNovember 15, 2021

Die meeste voertuie wat in Oktober in Namibië verkoop het was swaar vragmotors wat groei van 75 persent getoon het. Dit wil voorkom asof daar ‘n herlewing is in die swaarvervoerbedryf, soos Harald Schmidt, die sekretaris-generaal van die Namibiese Logistieke-vereniging verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *