YouTube sal fopnuus oor entstof verwyderSeptember 30, 2021
YouTube het die Duitse kanale van die Russiese staatsuitsaaier RT gesluit oor beweerde waninligting oor die koronaviruspandemie. YouTube het aan Duitse media gesê hulle het RT gewaarsku omdat hy sy riglyne oortree het en het toe twee kanale gesluit weens die oortreding van gebruikersvoorwaardes. Die onderneming, wat aan Google behoort, het nuwe maatreëls ingestel wat enige materiaal wat sê die Covid-inenting is gevaarlik of dodelik van die platform sal verwyder. Intussen het Slowenië die gebruik van die Johnson en Johnson entstof opgeskort nadat ‘n 20-jarige vrou van ‘n beroerte dood is wat verbind word met die inenting.
Good web site you have here.. It’s difficult to find quality writing like yours these days.
I truly appreciate people like you! Take care!!
This site was… how do I say it? Relevant!! Finally I’ve found
something which helped me. Appreciate it!