Ondersoek by Kunene-skool na bewerings van heksery en satanismeSeptember 17, 2021

Die Kunene-streek se onderwysdirektoraat doen ondersoek nadat meer as 90 persent ouers hul kinders uit die  Otjikondavirongo Primêre Skool naby Epupa haal. Dit volg op bewerings van heksery en satanisme teen die koshuismatrone. Epupa se skoolinspekteur Josua Shikongo sal volgende week die skool besoek om ‘n vergadering met die skoolhoof, personeel en skoolraadslede te hê.  

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *