Groot jurie vir Trump byeengeroepMay 26, 2021
Aanklaers in New York het ‘n groot jurie byeengeroep om te besluit of die voormalige Amerikaanse President Donald Trump aangekla moet word. Volgens internasionale media sal sy saketransaksies ondersoek word, asook beweringe dat vrou betaal is om te swyg oor hul verhoudings met hom.