Tweeling kry noodreisdokumente na NamibiëMay 18, 2021

Die tweeling kom huis toe! Die Namibiese Ministerie van Binnelandse Sake, Immigrasie, Veiligheid en Sekuriteit het pas eenmalige noodreisdokumente aan Paula en Maya Delgado-Lühl uitgereik om Namibië toe te kom. Dit volg 2 maande ná hul geboorte van ‘n surrogaatmoeder in Suid-Afrika en ‘n fel regstryd deur hul ouers Guillermo en Phillip en regsverteenwoordiger, Uno Katjipuka-Sibolile.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *