Miljardêrs sal bly as ons industrialiseerMay 14, 2021
Die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Mike Schussler sê dit is kommerwekkend dat Suid-Afrika ten minste 8 miljardêrs verloor het. Hy sê die feit dat hulle besluit het om hulle bedrywighede elders te neem, is ‘n ramp. Salomo Hei, die Hoof Navorser by High Economic Intelligence Investment meen daar is steeds geleenthede vir Namibië en die streek en sou industrialisasie werklik plaasvind, dat die stand van sake sal verbeter.