20 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestigOctober 30, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 20 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Windhoek het 5, Eenhana, Swakopmund, Nkurenkuru en Outapi 2 elk en die res kom landwyd voor. Daar is steeds 709 aktiewe gevalle, met 124 573 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal 128 906. Die totale sterftesyfer is tans 3 552.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *