108 000 Johnson & Johnson-dosisse Covid-enstof kom in die land aan

Namibië se pogings om ‘n reeks COVID -19 -entstofkeuses te bied, is versterk met die aankoms van 108 000 Johnson & Johnson -dosisse. Die uitvoerende direkteur van die gesondheidsministerie Ben Nangombe, het dit aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig.