Zuma se stem word stig gedwing – woordvoerder

Oud-president Jacob Zuma se woordvoerder Mzwanele Manyi sê Zuma se stem word reeds jarelank onderdruk. Zuma sal na verwagting op 19 Julie weer in die hooggeregshof in Pietermaritzburg verskyn in verband met korrupsie wat met die wapentransaksie verband hou. Manyi in van mening dat Suid-Afrikaners verkeer onder die wanindruk Zuma probeer verantwoording ontduik, wat nie waar is nie: