Zuma-saak tot September uitgestel

Advokaat Dali Mpofu het voorgestel die korrupsiesaak van oudpresident Jacob Zuma verskuif na 9 en 10 September. Zuma se regspan doen vandag aansoek om die saak uit te stel in afwagting van die uitslag van ‘n mediese verslag oor Zuma se gesondheid. Regter Piet Koen het Mpofu instruksie gegee om Zuma se mediese verslag af te handel teen die datum waarop die saak hervat word: