Onverklaarde rykdom? Jy moet bewys

Die wêreld kan moontlik binnekort baie warm raak vir korruptes wat nie kan beyws hoe hulle hul rykdom bekom het nie. Die Namibiese Finansiële Intelligensiesentrum beaam om wetgewing daar te stel wat persone met rykdsom wat onverklaarbare rykdom en, of bates het, te dwing om dit te bewys voor ‘n hof, eerder as wat die onus op die staat is om te bewys dat dit onwettig bekom is. Die plaaslike ekonoom, Klaus Schade, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.