Zuma ondergaan operasie

Oudpresident Jacob Zuma van Suid-Afrika het ‘n operasie ondergaan in ‘n hosiptaal
naby die Estcourt Korrektiewe Sentrum in KwaZulu-Natal. Zuma is na wat berig word vir
die volgende paar dae  geskeduleer vir verskeie ander prosedures. Die  79-jarige
oudpresident dien tans ‘n vonnis van 15-maande uit vir minagting van die hof nadat hy
in gebreke gebly het om voor die Staatskampingskommissie te getuig.