Facebook voeg privaatheidsvlak tot sy platform

Facebook het ‘n verdere privaatheidsvlak tot sy platform gevoeg. Die sosiale media-
reus het ‘n volledige koderingsdiens vir stem-  en videoboodskappe op sy Messenger-
toepassing geplaas. In ‘n boodskap het Facebook Incorporated gesê hy toets dit ook
met gebruikers in sekere lande om volledige kodering op oproepe en gesprekke op
Instagram toe te laat. Hierdie veiligheidsmaatreëls begin eersdaags.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *