Zuma is beskikbaar vir ANC-veldtogte

Reaksie word ontvang op die nuus dat die voormalige Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma, aan die ANC se veldtog vir die komende plaaslike regeringsverkiesing gaan deelneem. Die buurland gaan in Augustus na die stembus, ondanks oproepe dat dit uitgestel moet word weens die dreigende derde vlaag van Covid-19 besmettings. Die Tesourier-Generaal, Paul Mashatile, het bevestig dat Zuma vir veldtog-bedrywighede beskikbaar gaan wees. Professor Dirk Kotze ‘n Politeke Analis.