Zuma het baie goed gedoen in sy amp – Nzimande

Die uittredende hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party, Blade Nzimande, sê Jacob Zuma se administrasie het baie vir Suid-Afrika gedoen. Hy het dié opmerking gemaak op die party se 15de kongres wat in Boksburg, Gauteng, gehou word. Hy sê Zuma het groot en merkbare suksesse behaal in die eerste vyf jaar van sy termyn as president. Nzimande sê ondanks sy foute, het Zuma die regerende party se sleutelprioriteite gehandhaaf: