Zuma en Thales terug in die hof

Oudpresident Jacob Zuma van Suid-Afrika en die Franse wapenmaatskappy Thales moet vandag weer in die hof verskyn in die korrupsiesaak teen hulle. Volgens berigte uit die buurland sal die saak waarskynlik weer uitgestel word as Zuma sonder ‘n regspan by die hof opdaag. Sy regspan het reeds vroeër bekendgemaak dat hulle nie verder Zuma se saak in die hof sal behartig nie. Die bekende Suid-Afrikaanse regskenner Ulrich Roux…