GRN se standpunt oor Middel Ooste staan

Die Namibiese Eerste Minister, Dr. Saara Kuugongelwa Amadhila, het gereageer op die Israel-Palestynse konflik. Volgens haar het die regering se standpunt in die verband nie verander nie, soos sy aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.