Itula is verkeerd aangehaal oor bedankings

Daar word berig dat Dr. Panduleni Itula aan plaaslike media gesê het dat partylede wat sy IPC-party verlaat het, betaal is om dit te doen. Itula het gereageer op ‘n rits bedankings uit sy party as gevolg van beweerde outokratiese leierskap. Die IPC se Nasionale Voorsitter Brian Black sê Itula is buite konteks aangehaal.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *