Zim se inentings ook stadig

Inentings in Zimbabwe vorder teen ‘n slakkepas met ongeveer 37,9 persent van die bevolking wat die eerste spuit ontvang het en 29,1 persent wat ten volle ingeënt. Setfree Mafukidze van Health Factor in die buurland het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Hy voeg by dat tradisionele bygelowe ook bydra tot huiwering om gespuit te word.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *