Repokoers sal nie kredietverlening ‘n hupstoot gee nie

Reaksie word ontvang op die besluit van die Bank van Namibië om die bank terugkoopkoers onveranderd te hou op 3,75 persent. Die lae rentekoerse het nie bygedra tot ‘n toename in krediet verlening of die ekonomie werklik gestimuleer nie. Salomo Hei, besturende direkteur by High Economic Intelligence het die redes daarvoor so uiteengesit.