Zim-owerhede moet seker maak van hulle syfers

Reaksie word ontvang op berigte dat Zimbabwe se Nasionale Parke-bestuursagentskap begin het met die verkoop van jagregte vir tot 500 olifante van vandeesmaand tot Oktober om geld in te samel. Die agentskap sê die reg om ‘n enkele olifant te jag kan 143-duisend-rand inbring. Die Hoof Uitvoerende Beampte van die plaaslike olifant beskermingsgroep EHRA, Rachel Harris sê owerhede moet baie seker maak van hulle getalle.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *