Slenters word weer gestuur

Owerhede het lede van die publiek gewaarsku oor ‘n boodskap wat wyd op WhatsApp gesirkuleer word. Afrikane, maar net inwoners van Suid-Afrika, Namibië, Swaziland en Botswana word uitgenooi om ‘n nommer te skakel en so toestemming te bekom om in die VSA te werk of studeer. Dit is moontlik ‘n slenter of is verbonde aan mensehandel. Adjunk Kommissaris Kauna Shikwambi van die Namibiese polisie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…