Zim-minister op besoek

Die Zimbabwiese Minister van Buitelandse Sake en Internasionale Handel, Dr. Frederick Shava is tans op besoek aan die land op uitnodiging van Minister Netumbo Nandi-Ndaitwah. Bertha Amakali, die Ministerie van Internasionale Betrekkinge se Hoof Skakelbeampte het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor sy besoek…