Zhou bly by Alfa Romeo die naweek

Die Formule Een-renjaer, Zhou Guanyu, sê hy is opgewonde om nog ‘n seisoen vir Alfa Romeo te jaag. Die 23-jarige renjaer het ‘n goeie eerste seisoen gehad en ses van die span se 52 punte bygedra. Dit plaas hulle sesde in die vervaardigerskampioenskap met ses wedrenne wat oorbly. Alfa Romeo sê hulle is beïndruk met sy toewyding, houding, volwassenheid en wedrenvaardighede. Guanyu sê sy eerste F1-seisoen was nie maklik nie: