ANC verwerp idee van ad-hoc komitee oor Phala Phala

Die ANC het in die buurland se parlement die aanstelling van ‘n ad hoc-komitee om die diefstal van buitelandse geld op President Cyril Ramaphosa se plaas in Limpopo te ondersoek, verwerp. Die Nasionale Vergadering het die DA se mosie om ‘n komitee aan te stel om die Phala Phala-kwessie te ondersoek, bespreek. Regina Lesoma van die ANC sê die DA probeer om die parlement in ‘n grondwetlike krisis te dompel:

‘n DA-woordvoerder, Siviwe Gwarube, sê die Artikel 89-ondersoek wat die Nasionale Vergadering se speaker, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, ingestel het, hanteer slegs die president se betrokkenheid by die skandaal: