Zelensky praat roerend oor Winston Churchill se stoel in die ‘War Room’
President Volodymyr Zelensky het vandag besoek afgelê in Londen. Sy lugmag sal deur die Britse Lugmag opgelei word in wat eerste minister Rishi Sunak beskryf het as verdere bystand vir die beleërde land wat deurloop onder herhaalde Russiese aanvalle. Zelensky het kort na hy die verkiesing gewen het in 2019, Brittanje besoek. Hy sê daar is tee gedrink…
En toe maak my melding van sy besoek aan een van die bekende Britse ‘War Rooms’. Hy het roerend gepraat oor die nadraai van sy uitnodiging om te sit in Winston Churchill se stoel.