Zelensky deel besonderhede van sterfgevalle in massagraf

Die Oekraïnse President Volodymyr Zelensky het die Algemene Vergadering van die VN toegespreek. Hy het hartverskeurende besonderhede bekend gemaak oor die massagraf van meer as 450 liggame wat in ‘n woud by die noordoostelike dorpie van Izyum gevind is nadat die gebied deur sy magte herwin is.