Zambezi Car Rental Namibia wen gesogte internasionale toekenningOctober 11, 2021

‘n Namibiese motorverhuringsmaatskappy, Zambezi Car Rental Namibia, het met ‘n internasionale toekenning weggeloop in die kategorie 4×4-verhuringsmaatskappy. Die jaarlikse World Luxury Travel-toekennings is in Mauritius aangebied met sowat 1 000 deelnemers. Die eienaar van Zambezi Car Rental Namibia, Jacques Van Coller, deel sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *