Namibië gaan deelneem aan Unesco JeugforumOctober 11, 2021

Die Namibiese ambassadeur in Frankryk en permanente afgevaardigde van Unesco, Albertus Auchamub, was vanoggend by die 212de sessie van Unesco se uitvoerende raad in Parys, Frankryk, aan die woord. Auchomob het gesê Namibië sal aan die Unesco Jeugforum deelneem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *