Woods & McIlroy stel nuwe gholfliga bekend

Tiger Woods en Rory McIlroy het saamgespan om ‘n nuwe tegnologies-versmelte gholfliga bekend te stel wat in 2024 sal begin. Die TGL, in samewerking met die PGA-toernooi, sal bestaan uit ses spanne met drie mans elk wat op ‘n data-ryke, virtuele stadion-tipe baan meeding. Elkeen van die kragmetings van 18 putjies sal net twee ure duur. Elke span sal vyf wedstryde speel in ‘n gewone seisoen van 15 weke. McIlroy sê die liga wil ‘n nuwe geslag toeskouers lok: