Wollie en Wagter kry ook koud, en skenk asb aan die DBV…

Die winter is reeds hier en die Nasionale Direkteur van die Dierebeskermingsvereniging Hanna Rhodin doen ‘n beroep op troeteldier eienaars om hulle diere teen die elemente te beskerm. Skenkings aan die DBV is natuurlik ook altyd welkom.